Ek is Thursday. In Frans is Thursday Jeudi... en die spul Franse mense kon nooit Judith sê nie, so toe vra ek dat hulle my asseblief Jeudi noem, soos die dag van die week. Dit het egter opgeblaas in my gesig, want toe noem hulle my Thursday in gerboke Engels!
Ek is ontsaglik kreatief maar sukkel so bietjie met ritme, balans en koördinasie. Mense fassineer my en ek praat graag oor geloof, hoop en liefde.
No comments:
Post a Comment